Tony Shalhoub

Tony Shalhoub
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Shalhoub in 2017

Geboortenaam Anthony Marcus Shalhoub
Geboorte 9 Oktober 1953 (1953-10-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Shalhoub (gebore 9 Oktober 1953) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Galaxy Quest (1999), The Man Who Wasn't There (2001), en Teenage Mutant Ninja Turtles (2014), en in die televisiereeks Monk (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy